Tuesday, April 1, 2008

31 Maart 2008 - Een hele jaar is verby!

Vandag presies twee jaar terug het ek en Franswa mekaar herontmoet en amper die hele dag spandeer op 'n koffie date. As dit nie was vir die troue waarnatoe hy moes gaan die middag nie, het ons seker nooit ophou kuier nie! En toe presies 'n jaar later het ek en hy die hele dag lank troue gehad - maar die keer was dit ons eie een! So vandag vier ons ons eerste huweliksherdenking! Wat 'n amazing (2) jaar was dit nie, ons hoop dat daar nog baaaaie en baie en baaaaaie gaan wees!

No comments: